'n Vertaal fout is reggemaak waar "Vyf geskryf is as "Five".
Een vraag is reggemaak.
Hele app is weer getoets en met nuwe sdk vertaal.
Die program berei leerders voor vir Jaarlikse Nasionale eksamens in Graad 1 Wiskunde vir die Republiek van Suid Afrika.
Die program bevat voorbeelde van vrae gevra in vorige jare van assessering.
Die leerder het 'n keuse om 'n voorbeeld toets te doen of om te konsentreer op sekere kategoriee soos :
Groter of Kleiner,
Optel en Aftrek,
Maal en Deel,
Woord probleme.
Die program randomeer elke vraag en verskaf antwoorde in multikeuse formaat.
Leidrade kan verskaf word vir woord probleme.
Daar is 17 verskillende vraagtipes in die huidige weergawe, met meer om te kom.
Hou asseblief U program op datum vir die nuutste vrae.
This version of GOBE Wiskunde Graad 1 Android App comes with one universal variant which will work on all the Android devices.
If you are looking to download other versions of GOBE Wiskunde Graad 1 Android App, We have 1 version in our database. Please select one of them below to download.