Eerste weergawe.
Indien enige foute email ons en ons maak so gou moontlik reg.
Die program berei leerders voor vir Jaarlikse Nasionale eksamens in Graad 8 Wiskunde vir die Republiek van Suid Afrika.
Die program bevat voorbeelde van vrae gevra in vorige jare van assessering.
Die leerder het n keuse om 'n voorbeeld toets te doen of om te konsentreer op sekere kategoriee soos :
Getalle en Bewerkings, Meetkunde, Finansiele Wiskunde en Algebra
Die program randomeer elke vraag en verskaf antwoorde in multikeuse formaat.
Leidrade word verskaf vir elke probleem.
Die lang optel, lang maal en lang deel vrae, help leerders op 'n stapsgewyse manier om die somme te doen, en sommer maklik baas te raak.
Breuke optel en Breuke aftrek is bygevoeg, en help leerders op 'n stapsgewyse manier om die tegnieke te bemeester.
Die algebra afdeling doen elke som stapsgewys met leidrade vir elke stap gegee.
Daar is 'n leidraad gegee vir elke probleem.
Daar is 56 verskillende vraagtipes in die huidige weergawe, met meer om te kom.
Hou asseblief U program op datum vir die nuutste vrae.
This version of GOBE Wiskunde Graad 8 Android App comes with one universal variant which will work on all the Android devices.
If you are looking to download other versions of GOBE Wiskunde Graad 8 Android App, We have 1 version in our database. Please select one of them below to download.