Die toepassing bevat ongeveer 220 biologiese terme wat op graad 11 van toepassing is en op die huidige NKV (Nasionale Kurrikulumverklaring of huidige Suid Afrikaanse leerplan) gebaseer is. Elke term het die volgende wat daarmee verbind is:
- 'n kort definisie (soortgelyk aan die 'biologiese terme' wat in toetse en eksamenvraestelle voorkom)
- 'n uitbreiding / verdere verduideliking van die term
- skakels na verwante woorde en hul definisies.
Jy sal deur die alfabetiese lys kan rol / blaai en dan moet jy slegs klik op 'n term waarvan jy die definisie wil sien.
Die toepassing sal op meeste volskerm Android selfone werk.
This version of Lewenswetenskap 11 Woordelys Android App comes with one universal variant which will work on all the Android devices.
If you are looking to download other versions of Lewenswetenskap 11 Woordelys Android App, We have 1 version in our database. Please select one of them below to download.