Die Pendoring-reklamewedstryd is ’n vertoonvenster van die beste werk in die Suid-Afrikaanse reklamebedryf. Vanjaar wys twee beoordeelaarspanele die mees uitstaande en kreatiewe werk in die advertensiewereld aan – een in die afdeling Afrikaanse reklame en een in die afdeling Suid-Afrikaanse reklame. Die wenners word op 20 September by ’n glansgeleentheid in Kaapstad aangekondig. En as jy nie self daar kan wees nie, geen probleem nie! Laai die nuwe Pendoring-app in die Google Play winkel af en lees alles oor 2013 se Pendoring-wenners. Dié app bied jou al die wie, wat, waar, wanneer en hoe van vanjaar se Pendorings – nou in die Google Play winkel.
This version of Pendoring 2013 Android App comes with one universal variant which will work on all the Android devices.
If you are looking to download other versions of Pendoring 2013 Android App, We have 1 version in our database. Please select one of them below to download.