Ons moedig vroue aan om die eerste vyf minute van elke dag aan God te wy, en die Een wat jou lewe in Sy hand hou, beter te leer ken. Die oordenkings dek ’n verskeidenheid onderwerpe en help jou om alledaagse frustrasies, vrees en onsekerheid te hanteer.
Al wat jy nodig het, is ’n slimfoon - vir geestelike inspirasie waar jy ook al is!
This version of weeklikse 5 Android App comes with one universal variant which will work on all the Android devices.
If you are looking to download other versions of weeklikse 5 Android App, We have 1 version in our database. Please select one of them below to download.